Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 14:15 Die Boodskap (DB)

Die Here gaan Israel so slaan dat hulle sal bewe soos ’n riet in ’n waterstroom. Dan sal Hy Israel wegvat van hierdie goeie grond wat Hy lank gelede aan hulle voorvaders gegee het. Hy sal hulle na ’n ver land anderkant die Eufraatrivier wegvoer. Alles sal presies so gebeur omdat hulle die Here verneder het deur beelde van Asjera te maak.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 14

Kyk 1 Konings 14:15 in konteks