Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 11:33 Die Boodskap (DB)

Ek doen al hierdie dinge omdat Salomo My nie meer liefhet nie. Hy het ander gode begin aanbid. Gode soos Astarte die godin van Sidon, Kemos die god van Moab en Milkom die god van Ammon. Salomo het nie meer na My geluister nie. Hy het nie soos sy pa, Dawid, volgens my wil geleef nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 11

Kyk 1 Konings 11:33 in konteks