Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 11:32 Die Boodskap (DB)

Salomo se koninkryk sal dan uit net een stam, die stam van Juda, bestaan. Ter wille van Dawid, en omdat Ek Jerusalem bo alle plekke gekies het om in te woon, sal Salomo se nageslag oor hierdie een stam regeer.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 11

Kyk 1 Konings 11:32 in konteks