Ou Testament

Nuwe Testament

Titus 3:7 Die Boodskap (DB)

Omdat Hy so goed is vir ons, het Hy al ons sondes afgeskryf. Dit tel nie meer teen ons nie. Ons is nou God se erfgename. Ons erfporsie is die ewige lewe. Ons is volspoed onderweg daarheen.

Lees volledige hoofstuk Titus 3

Kyk Titus 3:7 in konteks