Ou Testament

Nuwe Testament

Titus 3:6 Die Boodskap (DB)

God het ook nie net ’n klein stukkie van die Heilige Gees aan ons gegee nie. Nee, deur die toedoen van Jesus Christus, ons Verlosser, het Hy die Heilige Gees in sy volheid oor ons uitgegiet.

Lees volledige hoofstuk Titus 3

Kyk Titus 3:6 in konteks