Ou Testament

Nuwe Testament

Titus 3:3 Die Boodskap (DB)

Vroeër het ons ook in dwaasheid geleef. Ons het ons glad nie aan God gesteur nie. Ons was op die verkeerde pad. Die sonde was ons baas. Ons kon eenvoudig nie genoeg daarvan kry nie. Die een afstootlike sonde na die ander was ons kos. Seksuele begeertes het ons vernietig. Haat en geweld was ons meester. Ons het ander mense niks gegun nie.

Lees volledige hoofstuk Titus 3

Kyk Titus 3:3 in konteks