Ou Testament

Nuwe Testament

Titus 3:10 Die Boodskap (DB)

Loop lig vir daardie mense wat moeilikheid maak. Sê vir hulle om op te hou daarmee. As dit nie help nie, gaan probeer ’n tweede keer. Maar daarna moet jy hulle uitlos.

Lees volledige hoofstuk Titus 3

Kyk Titus 3:10 in konteks