Ou Testament

Nuwe Testament

Titus 2:8 Die Boodskap (DB)

Maak God se wil op die regte manier bekend. Tree altyd met integriteit op. As jy sorg dat alles wat jy sê in ooreenstemming is met God se wil, sal selfs jou vyande niks leliks teen ons geloof kan sê nie.

Lees volledige hoofstuk Titus 2

Kyk Titus 2:8 in konteks