Ou Testament

Nuwe Testament

Titus 1:6 Die Boodskap (DB)

’n Kerkleier se ganse lewe moet wys dat hy die Here ken. Hy moet getrou wees aan sy vrou.Sy kinders moet die Here dien. Hulle moenie van die een wilde partytjie na die ander hardloop en teen hulle ouers opstandig raak nie.

Lees volledige hoofstuk Titus 1

Kyk Titus 1:6 in konteks