Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 9:9 Die Boodskap (DB)

Julle onthou mos nog hoe Hy vir Abraham gesê het: “Teen hierdie tyd volgende jaar sal Sara ’n seun hê.” Die belofte het kort daarna waar geword.

Lees volledige hoofstuk Romeine 9

Kyk Romeine 9:9 in konteks