Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 9:8 Die Boodskap (DB)

God het vir Abraham gesê dat sy nageslag uit sy seun Isak sou voortkom. Dit beteken dus dat ’n mens nie sommer vanself ’n ware Israeliet is net omdat jou ouers Israeliete is nie. Glad nie. God alleen besluit wie regtig Israeliete is, soos Hy aan Abraham belowe het.

Lees volledige hoofstuk Romeine 9

Kyk Romeine 9:8 in konteks