Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 8:4 Die Boodskap (DB)

Nou kan ons uiteindelik doen wat die wet van ons vra. Ons lewens word nie langer deur die sonde oorheers nie. Nee, die Heilige Gees staan nou aan die stuur van ons lewens.

Lees volledige hoofstuk Romeine 8

Kyk Romeine 8:4 in konteks