Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 8:39 Die Boodskap (DB)

Selfs nie die hoogste berg of die diepste see hier op die aarde nie. Letterlik niks in hierdie skepping kan ons ooit van God se liefde skei nie. Hy het vir ons kom wys hoe lief Hy ons het toe ons Here, Christus Jesus, in ons plek doodgegaan het.

Lees volledige hoofstuk Romeine 8

Kyk Romeine 8:39 in konteks