Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 8:34 Die Boodskap (DB)

Wie kan dit nou nog waag om ons te veroordeel? Christus Jesus is mos aan ons kant. Hy is in ons plek dood. God het Hom ook weer lewendig gemaak. Christus het nou die heel belangrikste posisie in die hemel. Daarom kan Hy nou ons saak by God suksesvol verdedig.

Lees volledige hoofstuk Romeine 8

Kyk Romeine 8:34 in konteks