Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 8:27 Die Boodskap (DB)

Maar in sulke tye bid die Gees self vir ons. Hy vertaal al ons swaarkry in hemelse taal. Hy gaan sug en kla namens ons daar by God. En omdat God die Heilige Gees deur en deur ken, weet Hy presies hoekom sy Gees so ernstig vir ons bid. En God weet ook dat die Gees altyd volgens sy wil vir al die gelowiges bid.

Lees volledige hoofstuk Romeine 8

Kyk Romeine 8:27 in konteks