Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 8:2 Die Boodskap (DB)

Dit alles is aan die Heilige Gees te danke. Sy nuwe wet waarborg nou splinternuwe lewe in Christus Jesus vir my. Die Gees maak my vry van die neerdrukkende wet van die sonde en die dood. Hy breek daardie magte se houvas op my lewe vir altyd.

Lees volledige hoofstuk Romeine 8

Kyk Romeine 8:2 in konteks