Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 8:15 Die Boodskap (DB)

Onthou: God het sy Heilige Gees gegee aan julle wat in Hom glo. Dit is Hy wat julle kinders van God gemaak het. Verder is dit ook Hy wat nou ’n diep verlange na God in julle binneste wakker maak. Die Gees roep voortdurend in julle binneste uit: “Vader, liefdevolle Vader!” Hy sorg dat daar ’n onbreekbare band tussen God en julle is.

Lees volledige hoofstuk Romeine 8

Kyk Romeine 8:15 in konteks