Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 7:4-5 Die Boodskap (DB)

My broers en susters in die Here, dieselfde geld ook vir die wet. Julle is soos mense wat nou dood is vir die wet. Daarom hoef julle nie meer die wet te hou om by God uit te kom nie. Toe Christus aan die kruis dood is, het julle mos saam met Hom doodgegaan. Julle behoort nou aan Hom wat uit die dood opgestaan het.

Lees volledige hoofstuk Romeine 7

Kyk Romeine 7:4-5 in konteks