Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 6:17 Die Boodskap (DB)

Ek sê vir God dankie dat Hy julle, wat julle hele lewe lank vir die sonde gewerk het, heeltemal vrygemaak het. Dit is hoekom julle nou luister na alles wat Hy deur die apostels en sy ander dienaars vir julle leer.

Lees volledige hoofstuk Romeine 6

Kyk Romeine 6:17 in konteks