Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 5:16 Die Boodskap (DB)

Daar is eintlik geen vergelyking tussen Adam se doodsonde en God se splinternuwe geskenk aan ons nie. Want God se reaksie op Adam se sonde was kort en kragtig: ’n doodsvonnis vir die ganse wêreld. Maar toe volg daar ’n wonderwerk. In reaksie op ons derduisende oortredings het Hy ons heeltemal verniet kom vryspreek van ons sondes.

Lees volledige hoofstuk Romeine 5

Kyk Romeine 5:16 in konteks