Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 4:9 Die Boodskap (DB)

Dink jy dat hierdie uitspraak net geld vir mense wat besny is, of ook vir mense wat nie besny is nie? Wel, onthou jy dat ons hier bo gesê het dat Abraham vrygespreek is omdat hy geglo het?

Lees volledige hoofstuk Romeine 4

Kyk Romeine 4:9 in konteks