Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 4:19 Die Boodskap (DB)

Later, toe Abraham al by die 100 jaar oud was, het hy hom glad nie blind gestaar op die feit dat hy nie meer in staat was om kinders te verwek nie. En al was sy vrou Sara al te oud om ’n kind te hê, het hy nie moed opgegee nie.

Lees volledige hoofstuk Romeine 4

Kyk Romeine 4:19 in konteks