Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 4:16 Die Boodskap (DB)

Daarom is geloof so broodnodig. Geloof bied ’n nuwe pad na God toe. ’n Mens kan nooit jou eie redding verdien nie. Jy kan dit net as ’n geskenk uit God se hand ontvang. Dit is die belofte wat God aan Abraham gemaak het. Hierdie belofte geld vir alle mense op aarde. Abraham is daarom ons almal se pa in die geloof.

Lees volledige hoofstuk Romeine 4

Kyk Romeine 4:16 in konteks