Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 4:13 Die Boodskap (DB)

Daardie beroemde belofte wat God aan Abraham gemaak het dat sy nageslag die hele wêreld sal bewoon, het hy nie ontvang omdat hy al God se voorskrifte stiptelik nagekom het nie, maar omdat hy geglo het. Dit is hoekom hy in die regte verhouding met God was.

Lees volledige hoofstuk Romeine 4

Kyk Romeine 4:13 in konteks