Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 4:11 Die Boodskap (DB)

Eers nadat Abraham begin glo het, het God aan hom die teken van die besnydenis gegee. Die besnydenis was die amptelike bewys van God se kant dat Abraham vrygespreek is deur sy geloof.

Lees volledige hoofstuk Romeine 4

Kyk Romeine 4:11 in konteks