Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 16:4 Die Boodskap (DB)

Hulle het baie hard saam met my gewerk om die goeie nuus oor Christus Jesus uit te dra. Hulle was selfs bereid om hulle lewens vir my te waag. Natuurlik is ek nie die enigste persoon wat dankbaar is oor alles wat hierdie egpaar doen nie. In al die gemeentes waar mense uit ander volke bymekaarkom, is daar groot waardering vir Priscilla en Akwila.

Lees volledige hoofstuk Romeine 16

Kyk Romeine 16:4 in konteks