Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 16:19 Die Boodskap (DB)

Teen hierdie tyd weet almal al van julle geloof in Christus. Dit maak my hart sommer baie bly. Ek is regtig trots op julle. Hou so aan. Wees verstandig wanneer dit by goeie dade kom. Maar wees dom wanneer dit by sondes kom. Moenie vir die sonde ’n vastrapplek in julle lewens gee nie.

Lees volledige hoofstuk Romeine 16

Kyk Romeine 16:19 in konteks