Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 16:17 Die Boodskap (DB)

Broers en susters, oppas vir daardie mense wat die kerk probeer skeur met hulle vals sienings oor God. Hulle krap almal om omdat hulle dinge sê wat in stryd is met alles wat julle oor God geleer het. Bly uit hulle pad uit.

Lees volledige hoofstuk Romeine 16

Kyk Romeine 16:17 in konteks