Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 15:31 Die Boodskap (DB)

Julle moet baie ernstig vir God vra om my te beskerm teen al die ongelowiges daar in Judea. Bid ook dat die Christene in Jerusalem hierdie geldelike bydrae wat ek na hulle toe vat, sal aanvaar.

Lees volledige hoofstuk Romeine 15

Kyk Romeine 15:31 in konteks