Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 15:30 Die Boodskap (DB)

My liewe broers en susters, ek wil tog iets belangriks vir julle vra: bid asseblief vir my! Ek vra dit in die Naam van ons Here Jesus Christus. En ek vra dit omdat die Heilige Gees ons almal met liefdesbande aan mekaar vasgebind het.

Lees volledige hoofstuk Romeine 15

Kyk Romeine 15:30 in konteks