Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 15:3 Die Boodskap (DB)

Christus het presies dit kom doen toe Hy op aarde was. Hy het nie na sy eie belange omgesien nie, maar na dié van ander. Dit is soos die Bybel sê:“Al die beledigings wat die mense na u kant toe gegooi het, het Ek gedra. Dit het alles op My afgekom.”

Lees volledige hoofstuk Romeine 15

Kyk Romeine 15:3 in konteks