Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 15:2 Die Boodskap (DB)

Ons kan nie net daardie dinge doen wat ons gelukkig maak sonder om te vra hoe ander gelowiges daaroor voel nie. Daarom moet ons alles in ons vermoë doen om te sorg dat ander gelowiges ook gelukkig is. Dit is ons plig om hulle geloof sterk te maak en op te bou.

Lees volledige hoofstuk Romeine 15

Kyk Romeine 15:2 in konteks