Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 15:28 Die Boodskap (DB)

Sodra ek hierdie wonderlike geldelike bydrae van die gelowiges uit Masedonië en Agaje veilig in Jerusalem besorg het, gaan ek Spanje toe. Op pad soontoe kom bly ek dan by julle daar in Rome oor.

Lees volledige hoofstuk Romeine 15

Kyk Romeine 15:28 in konteks