Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 15:27 Die Boodskap (DB)

Hulle het hierdie liefdesdiens met groot geesdrif onderneem. Eintlik is dit ook hulle plig om die gelowiges in Jerusalem te help. Hulle het immers groot geestelike geskenke van daar af ontvang. Die goeie nuus oor Jesus Christus het mos van Jerusalem af na die hele wêreld toe uitgekring. Daarom is dit ook net reg dat die Christene van Masedonië en Agaje hulle geld met die arm gelowiges in Jerusalem deel.

Lees volledige hoofstuk Romeine 15

Kyk Romeine 15:27 in konteks