Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 14:17 Die Boodskap (DB)

Dit gaan regtig nie in God se koninkryk oor wat ’n mens eet of drink nie. Allermins! Nee, daar waar God heers, is dit die belangrikste dat sondaars op grond van sy ongelooflike goedheid van hulle sondes vrygespreek word. Daar gaan dit oor vrede met God en oor blydskap omdat die Heilige Gees met sy groot krag aanwesig is.

Lees volledige hoofstuk Romeine 14

Kyk Romeine 14:17 in konteks