Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 11:5 Die Boodskap (DB)

Tot vandag toe is hierdie woorde waar. Daar is nou nog ’n klein groepie Israeliete wat in God glo. God self het hulle uitgekies om in Hom te glo. Hy het dit nie gedoen omdat hierdie mense so goed leef nie, maar omdat Hy so ’n genadige God is.

Lees volledige hoofstuk Romeine 11

Kyk Romeine 11:5 in konteks