Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 11:26 Die Boodskap (DB)

Maar dit sal ophou wanneer al God se uitverkorenes uit ander volke tot bekering gekom het. Op hierdie manier sal die ganse Israel, alle ware Israeliete, na God toe terugkeer. Dit is soos daar geskryf staan:“Die Redder kom van die berg Sion af. Hy sal Jakob se goddeloosheid verwyder.

Lees volledige hoofstuk Romeine 11

Kyk Romeine 11:26 in konteks