Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 11:18 Die Boodskap (DB)

Jy moet egter nie nou dink dat jy beter as die ander takke is nie. Dis regtig nie jý wat die boom met wortel en al dra nie. Nee, dit is die wortel, God se genade wat van Abraham se tyd af deur die olyfboom vloei, wat jou ook dra. As dit nie daarvoor was nie, het jy ook nie geglo nie.

Lees volledige hoofstuk Romeine 11

Kyk Romeine 11:18 in konteks