Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 11:14 Die Boodskap (DB)

Ek doen dit met groot oorgawe in die hoop dat ek dalk my eie volk, die Jode, jaloers kan maak. Miskien kom ’n paar van hulle tot bekering as hulle sien hoe God se genade mense wat nie aan Israel behoort nie se lewe verander.

Lees volledige hoofstuk Romeine 11

Kyk Romeine 11:14 in konteks