Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 11:12 Die Boodskap (DB)

As Israel se ongeloof bygedra het tot ’n wêreldwye bekering van mense uit ander volke, en as hulle val die res van die wêreld verryk het, dink net wat dit vir die wêreld sal beteken as al die Israeliete tot bekering moet kom.

Lees volledige hoofstuk Romeine 11

Kyk Romeine 11:12 in konteks