Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 9:7 Die Boodskap (DB)

Die sprinkane het soos perde gelyk wat spesiaal vir oorlog reggemaak is. Hulle gesigte het soos dié van mense gelyk. Op hulle koppe was iets wat gelyk het soos die goue kroon wat mense kry wat ’n kompetisie gewen het.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 9

Kyk Openbaring 9:7 in konteks