Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 9:21 Die Boodskap (DB)

Daar was by hulle geen teken te bespeur dat hulle enige plan het om God te dien nie. Hulle het maar met hulle moord en toordery, hulle swak seksuele gedrag en agterbakse bedrog aangegaan asof niks gebeur het nie.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 9

Kyk Openbaring 9:21 in konteks