Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 7:14 Die Boodskap (DB)

Ek sê toe: “Hoe sal ek nou weet, Meneer. U is mos die een wat sulke dinge weet.”Toe sê hy vir my: “Hierdie mense het baie swaargekry en is vreeslik vervolg. Maar hulle klere is nou weer mooi skoon gewas. Daar is nie ’n merkie of ’n vlekkie op nie, want hulle het dit in die bloed van die Lam gewas.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 7

Kyk Openbaring 7:14 in konteks