Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 7:12 Die Boodskap (DB)

en Hom aanbid:“Niemand hoef hieraan te twyfel nie! Al die lof behoort aan God. Hy is die belangrikste van almal. Hy weet alles. Vir Hom moet ons vir alles dankie sê. Wat ons sê of wat ons doen, moet wees om Hom groot te maak. Hy het al die krag. Niemand is so sterk soos Hy nie. Ja, ons praat van ons God. Dit was van altyd af waar en sal vir altyd van Hom waar bly. Daaraan hoef niemand te twyfel nie!”

Lees volledige hoofstuk Openbaring 7

Kyk Openbaring 7:12 in konteks