Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 4:9 Die Boodskap (DB)

Die vier lewende wesens maak geen geheim daarvan hoe groot God is nie. Hulle basuin oral uit hoe belangrik Hy is. Hy is daar en leef vir ewig en altyd. Hulle hou nie op om vir God wat op sy troon sit vir alles en nogmaals alles dankie te sê nie.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 4

Kyk Openbaring 4:9 in konteks