Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 4:10 Die Boodskap (DB)

Wanneer die 24 leiers van die kerk dit hoor, val hulle uit eerbied voor God neer wat op die troon sit. Hulle aanbid Hom wat vir ewig en altyd leef. Hulle sit die krone voor God neer om te wys dat Hy die enigste werklike heerser is. Dan sê hulle in ’n koor:

Lees volledige hoofstuk Openbaring 4

Kyk Openbaring 4:10 in konteks