Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 20:3 Die Boodskap (DB)

Toe boender die engel hom in die onderaardse diepte in en maak die ingang deeglik toe sodat niemand dit oop of toe kan maak nie. So sal dit 1 000 jaar lank bly. Die volle 1 000 jaar sal die draak nie meer die mense op die verkeerde pad kan lei nie. As die 1 000 jaar verby is, moet die draak ’n klein rukkie weer losgelaat word.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 20

Kyk Openbaring 20:3 in konteks