Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 20:12 Die Boodskap (DB)

Mense wat reeds dood en begrawe was - klein en groot - het voor die troon gestaan. Boeke is toe oopgeslaan. ’n Boek is oopgemaak waarin almal se name opgeskryf is wat vir ewig sal lewe. Daarin is boekgehou van wat die mense alles gedoen het. God het besluit wat met elkeen gaan gebeur op grond van wat in die boek staan.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 20

Kyk Openbaring 20:12 in konteks