Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 15:3 Die Boodskap (DB)

Hulle het Moses se lied gesing. Moses het God mos gedien. Hierdie lied is ook die lied van die Lam: “Here God, die dinge wat U alles doen, is so groot dat dit ons asem heeltemal wegslaan. Here, U is die sterkste en kragtigste van almal! Wat U doen, is altyd reg en regverdig. U doen dinge soos dit hoort. U heers oor al die mense van die wêreld en hulle sal dit moet erken.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 15

Kyk Openbaring 15:3 in konteks