Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 15:2 Die Boodskap (DB)

Ek sien toe iets wat lyk soos ’n see van glas wat in vuur brand met ’n klomp mense wat langs die see staan. In hulle hande was musiekinstrumente van God. Dit was al die mense wat enduit volgehou het in die stryd teen die dier en sy beeld en die kodenommer van sy naam en wat uiteindelik gewen het.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 15

Kyk Openbaring 15:2 in konteks